Vishnu (viṣṇu) | |
---|---|
Vishnu en Lakshmi op Shesha Naga, c. 1870 | |
Devanagari | विष्णु |
Woonplek | Vaikuntha |
Wapen | Sudarshana Chakra en die Kaumodaki |
Metgesel | Lakshmi |
Rydier | Garuda |
Vishnu of Wisjnoe (Devanagari: विष्णु viṣṇu) is die oppergod in die Vaishnavisme-tradisie van Hindoeïsme. Smarta-volgelinge vereer Vishnu as een van die vyf primêre vorme van god,[1] en sy opperstatus word in die Hindoes se heilige geskrifte soos die Yajurveda, Rigveda en Bhagavad Gita verklaar.[2][3][4]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search